Modulekode | RGO 895 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Rekenaargesteunde onderwys. 'n Verslag oor ‘n navorsingsprojek van ongeveer drie maande, en beslaan 70 bladsye. Studente kan kies tussen ‘n teoretiese ondersoek, ‘n ondersoek na die toepassing van bestaande tegnologie of die ontwikkeling van nuwe tegnologie. |
Modulekrediete | 90.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App